
Song vir My Dad by Snotkop Music Download
Song vir My Dad is a song by the talented musical artist, Snotkop and it’s available for your free mp3 download here.
With the blended lyrics and melody, Snotkop did a great work on the song. As a music lover, or a fan of Snotkop, you won’t regret adding this track to your music playlist.
Nevertheless, while listening to the music on our platform, don’t forget to share your comment below.
Listen and download the song below; enjoy!
Download here
Snotkop – Song vir My Dad Lyrics
[Afrikaans]
Dis nooit maklik nie, my woorde le ver
Maar ek wil dit se
So ek skryf dit in 'n song vir my dad
Soms is dit moeilik om die woorde te se
So ek skryf e song, wat se hoe baie lief ek hom het
En my ster
Is nie ver
Want my held
Is my dad
Hou my sterk
En so ek skryf dit in e song vir my dad
En al le, al le 'n donker wolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad
En al breek, al breek e storm los oor die see
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees
Want my ster
Is nie ver
En my held
Is my dad
Hou my sterk
En so ek skryf dit in e song vir my dad
Dis nooit maklik nie, my pen los e merk
Maar ek wil dit se
So ek skryf e song vir my dad
Daar's soveel woorde en my woorde is min
So ek skryf e song
Wat se hoe trots ek op my pa is
Want my ster
Is nie ver
En my held
Is my dad
Hou my sterk
En so ek skryf dit in e song vir my dad
En al le, al le et donker wolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder my dad
En al breek, al breek e storm los oor die see
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees
En kom reenweer, jou dagbreek, en soms hartseer
Weet net ek sal altyd daar wees
In onweer, kan niks my keer, want ek weet
My pa het my van beter geleer
En al le, al le e donker wolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad
En al breek, al breek e storm los oor die see
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees
Want my ster
Is nie ver
En my held
Is my dad
Hou my sterk, so ek skryf dit in e song vir my dad
Leave a Reply